Maak gerus Kontak met ons
Ons is opgewonde om van u te hoor . Neem asb vrymoedigheid om u hart met ons te deel of dit 'n gebedsversoek, 'n voorstel, 'n kommernis of 'n persoonlike behoefte is. Ons wil graag van diens wees.
Hulp aan die bediening
Indien die HERE dit op u hart gelê het om te saai in Charisma Bediening- Orania, sal ons dit hoog op prys stel en bid dat u saad veelvuldige vrug sal oplewer, in die Koninkryk van GOD sowel as in u eie lewe.